Cucumis - Free online translation service
. .



Help - Translation

Some advice

1 Ons beveel aan dat u in u moedertaal vertaal. Vertaal slegs na u moedertaal of ʼn taal wat u vlot kan praat
2 To translate well is better than to translate fast
3 Don't translate word-for-word
4 Consider the meaning before translating
5 As u nie seker van die betekenis van ʼn teks is nie, moet dit liewer nie vertaal nie
6 Jy kan 'n bespreking oor die vertaling begin of 'n persoonlike boodskap aan die indiener stuur om meer besonderhede te verkry
7 Don't use automatic translation tools
8 Take care of all details, punctuation, upper cases ...
9 Keep in mind that all your translations are evaluated by experts and administrators; the number of points earned for each translation also depends on your average rating for a given language

Possible reasons for a rejection

1 Incomplete translation
2 Too many errors
3 Translation in a wrong language
4 Problem with punctuation, lower and upper case
5 Use of an automatic translation tool
6 Careless work

Administrator - Expert

Hier is spesifieke raad en reëls vir Deskundiges of Administrateurs
1 All translations are rated by administrators and experts. Hulle het aanvullende regte, maar ook aanvullende verantwoordlikhede. Sonder hul medewerking kan geen vertaling geldig verklaar word nie. Daarom word hulle met bonuspunte beloon
2 Administrators and experts, when you evaluate (rate, accept, reject) a translation, you gain 1 percent of the translation value, minimum 1 points, maximum 10 points.
3 Jy kan die nuutste vertalings om te evalueer kry deur op die ooreenstemmende item op die linkerkantste spyskaart te klik. Jy kan ook toegang verkry tot die vertalings wat deur die indiener afgekeur is. Daardie afgekeurde vertalings sal skaars wees maar dit moet as 'n prioriteit geevalueer word.
4 Voordat ʼn vertaling aanvaar word, maak seker dat dit feitlik perfek is .
5 Eerste van als moet die vertaling die betekenis van die oorspronklike teks respekteer. Dit moet geskryf word met 'n ryk woordeskat deur 'n vlotsprekende vertaler.
6 Die vertaling moet die leestekens, die hoofletters en kleinletters van die oorspronklike teks navolg. Byvoorbeeld indien daar nie 'n punt is aan die einde van die sinne in die oorspronklike teks nie, moet daar ook nie 'n punt wees in die vertaalde teks nie.
7 Die vertaling moet die spesifieke reëls van die teiken taal in ag neem. Byvoorbeeld in Spaans kom die agterstevoor vraagteken of uitroepteken voor die sin, in Japanees eindig die sinne met "。"(nie met "." nie) en daar is nie 'n spasie voor die volgende sin nie, ens...
8 Voordat 'n vertaling aanvaar word, maak seker daar is nie enige kommentaar of veelvuldige vertalings in die hoofvertaling nie, aangesien dit die verhouding tussen die aantal karakters per taal sal bederf. Indien nodig, redigeer en verskuif die kommentaar of die minder aanneembare vertalingskeuses na die "Remarks about the translation" veld van die vorm.

Verwerp of redigeer?
1 Neem in ag die hoeveelheid werk uitgevoer deur die vertaler. Indien daar slegs 'n paar woorde was wat gemodifiseer moes word of leestekens om by te voeg, stel ons voor jy redigeer die vertaling en aanvaar dit. Jy kry nie enige punte vir redigering nie maar jy kry punte elke keer wat jy 'n vertaling aanvaar of verwerp.
2 Indien daar te veel foute is, kyk asseblief na die profiel van die vertaler. Indien die vertaler nuut is by Cucumis.org, stuur asseblief vir hom of haar 'n persoonlike boodskap met die redes vir die verwerping ingesluit.
3 As jy nie seker is nie, dan raai ons aan dat jy 'n diskussie oor die vertaling begin, om hulp te kry van ander lede.