Cucumis - 网上免费翻译服务
. .



原始文本 - 南非语 - maak

当前状态原始文本
本文可用以下语言: 南非语西班牙语

讨论区 信函 / 电子邮件

本翻译"仅需意译"。
标题
maak
需要翻译的文本
提交 mielosita5332
源语言: 南非语

ja, dit sal lekker wees om weer n game te gaan kyk saam met jou, wonder self wat is die storie daar by count down. Hier gaan dinge maar stadig aan, het meer probleme met die kantoor, een van die ouens wat saam met my werk moet op n ander projek begin in Turkye, maar die site bestuurder hier wil hom nie laat gaan nie, so daar is groot k.....k want die ou se kaartjie, hotel, en huur motor is al klaar bespreek, hmm bly ek is nie involved nie, anyway lyk of ek so die 29 ste kan verwag om hier klaar te maak.
2008年 六月 7日 17:47