Die vertaling moet die leestekens, die hoofletters en kleinletters van die oorspronklike teks navolg. Byvoorbeeld indien daar nie 'n punt is aan die einde van die sinne in die oorspronklike teks nie, moet daar ook nie 'n punt wees in die vertaalde teks nie.