Cucumis - Serviço de tradução on-line gratuito
. .



230Texto Original - Africâner - Dit voel vir my ons kan nie meer met mekaar praat...

Estado atualTexto Original
Este texto está disponível nas seguintes línguas : AfricânerPortuguês europeu

Categoria Carta / Email - Amor / Amizade

A solicitação desta tradução é "Somente o Significado".
Título
Dit voel vir my ons kan nie meer met mekaar praat...
Texto a ser traduzido
Enviado por raffie
Idioma de origem: Africâner

Dit voel vir my ons kan nie meer met mekaar praat sonder om te baklei nie. ek skryf dus maar oir jou.
Ek vra nie dat jy my moet glo, vergewe of enige iets me ek wil net vir joi weereens sê dat ek jammer is oor my leuens en goed wat ek vir jou weggesteek het en van jou gese het:
Ek ontken dit nie.Ek sal egter nooit ooit erken dat ek ooit n gehad het nie want dit is nie waat nie.
22 Julho 2009 10:04